Fabel Retief se soeke na avontuur by ’n afgeleë herehuis ontaard in ’n lewensgevaarlike stryd teen ’n professor wat ’n dodelike sameswering oor ’n skeepswrak se geheime vrag met sy lewe beskerm. more
USD $6.99